FAK-Publikasies

Die Reënboognasie versus die kleure van die reënboog
Mei 10, 2017
Afrikanerjoernaal. ’n Vervolgverhaal in 365 episodes
Junie 13, 2017

Toekoms in eie taal

R80.00

Category:
Beskrywing

’n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en die ver-trekpunte vir ’n taalstrategie

Frans Jacobs

Verkoopprys: R80

Taal is nie ’n abstrakte kommunikasie middel wat êrens verlore in die lug hang nie. Die bestaansvoorwaardes en potensiële groei van die klein losstaande tale is nou verbonde aan die welsyn van die gemeenskap wat die taal praat. Taal en gemeenskap is diep verweef met mekaar enin ’n besondere mate geld dit vir Afrikaans. As dit goed gaan met die verskillende kultuurgemeenskappe wat Afrikaans praat, sal Afrikaans kragtiger word. Die teenoorgestelde is egter ook waar. As die kultuurgemeenskappe onder druk verkeer, sal dit onvermydelik ’n negatiewe uitwerking op die groeipotensiaal en die toekoms van Afrikaanse hê. Ongelukkig gebeur dit te dikwels dat navorsing oor taal in abstrakte terme oor Afrikaans gaan, sonder dat die welsyn van die taalgemeenskap in ag geneem word.Hierdie is dan ’n publikasie van die FAK met die nuutste navorsing en strategiese rigtingwysers oor die toekoms van Afrikaans.

Posgeld: R30-00

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toekoms in eie taal”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!