• Die FAK het die kunste en kunstenaars gedurende die #korona-inperkingstydperk ondersteun, veral deur bewusmaking. Die soeklig is ook geplaas op diegene wat in die geskiedenis baanbrekerswerk gedoen het met die skryf van Afrikaanse tonele. Gedurende die tyd van inperking het die FAK gratis e-publikasies van vorige toneelstukke gepubliseer. Lê lekker in die gemak van [...]

  • Hoewel die jaar einde se kant toe staan, het ’n aantal kunstenaars nuwe musiek vrygestel; onder hulle is die eerste enkelsnit vanaf ’n gewilde sanger se jongste album, die temaliedjie van ’n televisieprogram op kykNET, ’n liedjie wat opgedra is aan een van die gewildste Springbok-rugbyspelers op die oomblik en die eerste enkelsnit deur ’n [...]

  • Hartsmense Cliffordene Norton VivA-Uitgewers   As iemand na die titel en voorblad van hierdie aanlyn bundel sou kyk en dink dat dit oor liefdesverhale gaan, is hulle heeltemal reg. Nie jou tipiese romantiese liefdesverhale nie, maar verhale wat naasteliefde illustreer. Hartsmense is ’n bundel stories wat gaan oor die mense wat ons liefhet. Moet egter [...]

  • David Walliams, gebore in Londen, Engeland, is ’n besondere talentvolle kinderboekskrywer. As jy wonder hoekom sy gesig so bekend lyk, is dit waarskynlik omdat jy hom al in ’n film of twee gesien het. Walliams dra verskeie hoede. Hy is ’n skrywer, akteur, komediant en TV-persoonlikheid wat jy waarskynlik al in ’n fliek soos [...]

  • Die geheime klippieklub Erla-Mari Diedericks VivA-Uitgewers Prys: R116 Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks is ’n verhaal wat inspireer. Dié oorspronklike storie begin in oertye waar ’n klippie as ’n ritueel gebruik word. ’n Klippie is eintlik ’n heel eenvoudige aardse element waaraan daar nie baie aandag gegee word nie, maar hierdie boek kleur die [...]

  • Titel: Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer Outeur: Leon van Nierop Lapa Uitgewers Vir baie mense is daar niks lekkerder as om in hul vryetyd hulself uit te strek op die rusbank, na die televisie beheerkontrole te strek en heelaand, heeldag, ondeurdag na die skerm te staar nie. Druk speel deur Leon van [...]

  • Hannes Barnard Lapa Uitgewers Resensie deur Anneke Langner Elke wolk het ’n silwer randjie, maar die een waarvan Hannes Barnard skryf, het ’n vurige oranje gloed wat die leser op die punt van sy/haar stoel sal hou. Elke wolk het ’n silwer randjie, maar die een waarvan Hannes Barnard skryf, het ’n vurige oranje [...]

  • Die FAK pak jaarlikse projekte aan om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis te bewaar en ontwikkel. Vanjaar het ons boekrak nog voller geword met verskeie uitnemende publikasies vir jóú om van te kies! “Pretoria het ’n uiters interessante geskiedenis, wat verdien om geboekstaaf te word.” Só vertel prof. Anton Carl van Vollenhoven in die [...]

  • Mediaverklaring   9 Maart 2023   FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo-deelnemer stel digbundel vry op 19 Amory Smith (19) skryf al stories vandat sy klein is. Nou word een van haar grootste drome waar. “Ek het die voorreg gehad om van graad agt af te kon deelneem aan die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo en ek dink dis [...]

  • Jy sal behoorlik kan kies en keur uit die groot verskeidenheid Afrikaanse romans by NB-Uitgewers. Hier volg slegs 'n paar:   1. Aanspreeklikheid   OUTEUR: Jaco Fouché KATEGORIE: Afrikaanse roman PRYS: R285,00 Jaco Diehl woon op Hermanus. Hy word getuie van 'n poging tot moord op sy buurvrou, en geleidelik word hy betrek by [...]