Sangbundel

Onder aanvoorwerk en met die steun van Maties se Vriende van Afrikaans en die US se konservatorium en onder leiding van mnr. Johann Lochner van Matieland het hierdie projek ontwikkel en is dit uiteindelik voltooi. Die aanvanklike doelwit was om klavierbegeleiding vir die volledige FAK-sangbundel op te neem, waarna die net wyer gespan sou word. Hannelore Olivier, ’n musiekstudent van Maties het die musiek van die 400 liedere ingespeel. Die FAK-liedere is elektronies op ’n webwerf geplaas en word internasionaal benut!

Gaan luister gerus hoe klink ou bekende – en soms vergete – FAK-liedjies, dit maak nie saak waar jy is nie!

Hoewel daar toenemende kommersiële belangstelling in Afrikaanse volksmusiek is, val die klem op ’n handjie vol van die bekendste liedere. Dit dra by tot ’n groter kultuurbewustheid, maar werklike omvang ontbreek. Die Internet kan egter ingespan word om ons volksmusiekskat in sy volle glorie aan ’n nuwe generasie te onthul.

Wenke:

  • Kliek op die teks-prentjie voor die liedname om die woorde te sien.
  • Kliek op die musieknote voor die liedname om die musiek te hoor.
  • Met ’n regskliek kan die teks- en MIDI-lêers gestoor of in nuwe vensters oopgemaak word.

Die Stem van Suid-Afrika

001 midi text Die Stem van Suid-Afrika
002 midi text Die Stem van Suid-Afrika

Volk en Vaderland

003 midi text Vlaglied
004 midi text Komaan!
005 midi text Kom, Afrikaners
006 midi text Kom sing met my ‘n burgerlied
007 midi text Vryheidslied
008 midi text Werdalied
009 midi text Afrikaans vir my
010 midi text Maar één Suid-Afrika
011 midi text Handhaaf en bou
012 midi text De Vlaamse Leeuw
013 midi text De Wet!
014 midi text Die Lady Roberts
015 midi text My goeie kameraad
016 midi text Groen is die land van Natal
017 midi text Waar die kop van Tafelberg
018 midi text Mooifontein
019 midi text Land van ons Vaders
020 midi text Ek ken ‘n land
021 midi text Afrikanerlied
022 midi text Die Suiderland
023 midi text Aan my vaderland
024 midi text My Suid-Afrika
025 midi text ‘n Afrikaanse volkslied
026 midi text Transvaalse volkslied
027 midi text Die Vierkleur van Transvaal (1881)
028 midi text Vaarwel aan die Vierkleur
029 midi text Vrystaatse volkslied
030 midi text Ons Vlag
031 midi text Oranje-blanje-blou
032 midi text Dierbaar Suid-Afrika
033 midi text Hul boodskap: 1838-1938
034 midi text Gedenk
035 midi text Slaap rustig, dapper helde!
036 midi text Uit die chaos van die eeue
037 midi text Afrikaners, landgenote
038 midi text Afrikaners, Landgenote
039 midi text Die lied van jong Suid-Afrika
040 midi text Suid-Afrika
041 midi text Waar Tafelberg begin
042 midi text Land, volk en taal
043 midi text My land, Suid-Afrika
044 midi text Grenslied
045 midi text Suid-Afrika, ons erfdeel
046 midi text Wilhelmus van Nassouwe
047 midi text Wien Neërlandsch bloed

Natuurskoon

048 midi text Aanstap, aanstap
049 midi text Bosveld-lente
050 midi text O laat my tog uit
051 midi text Oestydlied
052 midi text Al die veld is vrolik
053 midi text Die steenbokkie
054 midi text Kokkewiet
055 midi text Intog van die lente
056 midi text Kyk, dis September weer
057 midi text Ek sing van die wind
058 midi text Hoe fris die goue môre
059 midi text Ontwaak!
060 midi text Die son verrys
061 midi text Met dapper en stapper
062 midi text Kom saam
063 midi text Na buite
064 midi text Heerlik is die buitelewe
065 midi text ‘n Swerwer in die veld
066 midi text Dis heerlike lente
067 midi text Dis lente in die Boland
068 midi text Oktobermaand
069 midi text Wandellied
070 midi text Na buite
071 midi text Kom lente, liewe lente
072 midi text Daar’s ontwaking en lewe
073 midi text Die somertyd roep my
074 midi text Somerstemming
075 midi text Tortelduifie
076 midi text Ou Karooland
077 midi text Sneeu

Liefde‚ nooiens en kêrels

078 midi text My nooi’ntjielief in die moerbeiboom
079 midi text My nooientjie het ‘n rosemond
080 midi text Nooi van die velde
081 midi text Daar’s nooientjies in die Boland
082 midi text Die Afrikaanse pop
083 midi text Taraboemdery
084 midi text My boerenooi
085 midi text Kom Saartjie, laat ons gaan
086 midi text Jy is tog so lief en beminlik
087 midi text O, die liewe Martatjie
088 midi text Salut d’amour
089 midi text Fyn soos ‘n vlinder
090 midi text Ou Magjaar se liedjie
091 midi text Japie en Ellie
092 midi text Amor se konfettie
093 midi text Goue koring, goue hawer
094 midi text Mamma, ‘k wil ‘n man hê
095 midi text Bokkie
096 midi text Mooie Mietjie
097 midi text Op vleuels van gesange
098 midi text Sluimer, beminde
099 midi text Die smid
100 midi text Grietjie
101 midi text Die jawoord is uit
102 midi text Gertjie
103 midi text Die tweestryd
104 midi text Sy’s ‘n perskeblom
105 midi text Donkerbruin vonk’lende oë
106 midi text Ek wou dat een enkel woordjie
107 midi text My hartjie, my liefie
108 midi text ‘n Liefdesliedjie
109 midi text Bolandse nooi’ntjie
110 midi text Die ontroue Sannie
111 midi text Staan, poppie, staan
112 midi text Kom dans Klaradyn
113 midi text Siera-Sara bamboesblare
114 midi text Suikerbossie
115 midi text My liewe kokkenennetjie
116 midi text My skat
117 midi text Die vaste band
118 midi text Die bangbroekvryer
119 midi text Marietjie, Maraia, Maryne
120 midi text Net soos ‘n waterstroompie
121 midi text Kreukels in haar rok
122 midi text Rosekind
123 midi text Mooie meisies, fraaie bloeme
124 midi text Pollie, ons gaan Pêrel toe
125 midi text Staan, Pollie, staan
126 midi text Annie Hugo
127 midi text Willemien
128 midi text O eina tog!
129 midi text Die kappie
130 midi text Hartediefliedjie
131 midi text Jy’s rein soos lenteblomme
132 midi text Laat my dit uitbasuin
133 midi text Tortelduifies
134 midi text Môre oompie, môre tannie
135 midi text Santjie van Soendal
136 midi text Ek soek na my Dina
137 midi text Hier’s ek weer
138 midi text Daar oorkant die spruit
139 midi text Daar loop ‘n jonkman
140 midi text Japie, my skapie
141 midi text Leer om leer
142 midi text Piet Visagie Driefontein

Liefde, skeiding en verlange

143 midi text Sarie Marais
144 midi text Daar op ons plasie
145 midi text My hartbeeshuis
146 midi text O, was jy op die vlakte skraal
147 midi text O, glo my
148 midi text Die roos
149 midi text Daar ver op ons plasie
150 midi text Kom ons gaan blomme pluk
151 midi text Daar gaan uit vergange se dae
152 midi text Begroeting
153 midi text Net ‘n somerkindjie
154 midi text As die winter nader kruip
155 midi text Soveel groete stuur ek jou
156 midi text Die brug op ons plaas
157 midi text Die bittersoet lied
158 midi text ‘n Liedjie van verlange
159 midi text In die Mei
160 midi text By die ou meulstroom
161 midi text Hoe vermaaklik is die dae
162 midi text Hoe is dit moontlik?
163 midi text Vaarwel my eie soetelief
164 midi text O trotse berge van die Boland
165 midi text Al lê die berge nog so blou
166 midi text Die blou berg
167 midi text Caledonse liefdesliedjie
168 midi text Die woord vaarwel
169 midi text Liefde verlore
170 midi text Liewe maan
171 midi text Liewe maan

Gesellige samesyn

172 midi text Om die kampvuur
173 midi text Kom, kyk hoe brand die vure
174 midi text Kom Patertjie
175 midi text Boemfaderalla
176 midi text By Coetzenburg loop ‘n waterstroom
177 midi text Goud en silwer
178 midi text Al d’eksamens is nou klaar
179 midi text Terug op reis van Bangkloof
180 midi text So ry die trein
181 midi text Hoe ry die Boere?
182 midi text Kaapse draai
183 midi text Bobbejaan klim die berg
184 midi text Die blink vosperd
185 midi text Die kat kom weer
186 midi text Een triomfantelik lied van de Zilvervloot
187 midi text Seemanslied
188 midi text Wat maak oom Kalie daar?
189 midi text Skoenmaker Stillewater
190 midi text Siembamba
191 midi text Waar kry jy daardie hoed?
192 midi text Die mannetjie
193 midi text My vader kom van Riversdal
194 midi text Waai met die wiepie
195 midi text Die Pêrel se klokkies
196 midi text Gee my jou hand!
197 midi text Die goeie, oue tyd
198 midi text Die bootjie na Kammaland
199 midi text Ver in die wêreld, Kittie
200 midi text Vrolikheid
201 midi text O, kom my mooi klein nooientjie
202 midi text Die vaalhond203 midi text



204 midi text Kiewietjie rooibeen
205 midi text Kammalandse tannie
206 midi text Ma, gee die kinders ‘n stukkie brood
207 midi text Daar kom die rooidag uit
208 midi text Ons is musikante
209 midi text Afrikaners is plesierig
210 midi text Die vrolike musikant
211 midi text Daar kom die wa
212 midi text Saam met die wa (1938)
213 midi text ‘k Heb mijn wagen volgeladen
214 midi text Horlosie in die sak
215 midi text Vat jou goed en trek
216 midi text Rokkies wou sy dra
217 midi text Allermooiste ding
218 midi text Voortrekkers, holdrio!
219 midi text Sing jy van blomme
220 midi text Saai die waatlemoen
221 midi text Aai, aai, die witborskraai
222 midi text Lekker kos
223 midi text Koffie, koffie
224 midi text In die helder maanskyn
225 midi text Die studentejare gaan verby
226 midi text Viva la musica
227 midi text O, ek woon by my pappa
228 midi text Veels geluk!
229 midi text Baie dankie
230 midi text Lank sal hy lewe
231 midi text Verjaardagkanon
232 midi text Vaarwel
233 midi text Goeienag, vriend
234 midi text Gaudeamus igitur (Kom nou, kêrels)
235 midi text Kolperd
236 midi text Sy kollie
237 midi text Tant Hessie se witperd
238 midi text Die wa gaan Zastron toe
239 midi text Trekliedjie
240 midi text Solank as die rietjie
241 midi text Die Oukraal-liedjie
242 midi text Kinders, moenie in die water mors nie
243 midi text Pollenys
244 midi text Antjie Schut
245 midi text Vader Jakob
246 midi text Hier sit ek onder die hoogte
247 midi text Kom, kom, kom
248 midi text Daar in die velde (Dis net ‘n worsie)
249 midi text Drie gansies in die strooi
250 midi text Simon het ‘n diamant
251 midi text President Brand se reis na Engeland
252 midi text Keer ‘ie ding
253 midi text Wag, wag juffrou
254 midi text Lappiedy, lappieda
255 midi text Dis ‘ie linne
256 midi text Die hiefel en die fiefel
257 midi text Daar kom die Alibama
258 midi text Ou Tante Koba en Bobbejaan klim die berg
259 midi text Jan Pierewiet
260 midi text Daar kom tant Alie
261 midi text Vanaand gaan die volkies
262 midi text Hou djou rokkies bymekaar
263 midi textDis julle wat die wind

Die jeug, kleuters

264 midi text Trippe trappe trone
265 midi text Wielie-walie
266 midi text Eentjie-beentjie
267 midi text Kennewippie
268 midi text Olle bolle
269 midi text Oe-hoe
270 midi text Ronde blikkie
271 midi text Ien dien dou
272 midi text Rinke ranke rose
273 midi text Wiet verniet
274 midi text Dansliedjie
275 midi text Hoedjies van Papier
276 midi text Varkie
277 midi text Sannie se lammetjie
278 midi text Paraplutjie
279 midi text Haidiedeldie
280 midi text Klokke en diere
281 midi text In die dieretuin
282 midi text Zoem, zoem, zoem
283 midi text Feëklokkies
284 midi text Moeder Hoenderhen
285 midi text Die paddaskool
286 midi text My mense
287 midi text Mars van die eende
288 midi text Klein blinkoog
289 midi text Hansie slim

Die jeug, kinders

290 midi text Perdjie
291 midi text Eseltjie ry
292 midi text Feëlied
293 midi text Die kaboutertjies
294 midi text Kabouterman
295 midi text Daar dans ‘n Biba-Boetsiman
296 midi text Die meul
297 midi text Met ‘n mandjie rose
298 midi text Hasie in die bossie
299 midi text Die geveerdes

Slaapliedere

300 midi text Slaapdeuntjie (Doedoe my skapie)
301 midi text Klaas Vakie (Ek sal nou maar so saggies aan …)
302 midi text Pikaninie-wiegelied
303 midi text Tula, tula nou
304 midi text Hulle sê daar’s ‘n man in die maan
305 midi text Lief blompies in die maanskyn
306 midi text Slaap hartediefie
307 midi text Wiegeliedjie (Doedoe kindjie, doedoe)
308 midi text Sluimer, sluimer
309 midi text Doedoe baba, doedoe
310 midi text Afrikaanse wiegeliedjie
311 midi text Slaap nou my prinsie
312 midi text Slaap, kindjie, slaap
313 midi text Wiegeliedjie (Slaap, my kindjie, slaap sag)

Besinning

314 midi text Dis al
315 midi text Trou
316 midi text Segelied (Aan ons Afrikanervolk opgedra)
317 midi text Helde rus
318 midi text Die ossewa
319 midi text ‘n Eenvoudige liedjie
320 midi text As saans
321 midi text Op my ou ramkietjie
322 midi text Heimwee
323 midi text Bosveldhuisie
324 midi text In die Hoëveld
325 midi text Moeder Magriet
326 midi text Rosemondjie
327 midi text In die stilte van my tuin
328 midi text Stil soos die nag
329 midi text Rosie van die velde
330 midi text Ek hou van jou
331 midi text Man en vrou
332 midi text Die aandklokke lui in die verte
333 midi text Hoor die uile in die laan
334 midi text Swerwer se naglied
335 midi text Waarom nie vrolik?
336 midi text Oggendkanon
337 midi text Môre breek die afskeid aan
338 midi text Aandvrede
339 midi text Nagkanon
340 midi text Weeklag
341 midi text Stil deur die nag
342 midi text Gebed van Paul Kruger
343 midi text O, boereplaas
344 midi text O, boereplaas
345 midi text Die eikeboom
346 midi text Vroeg smôrens as die haantjie kraai
347 midi text Rosie van die velde

Gewyd, kersfees

348 midi text O Jesuskind rein, o Jesuskind soet
349 midi text Mariawiegelied
350 midi text Kerstyd in die laer
351 midi text Slaap, heil’ge Kindjie
352 midi text Betlehem se ster
353 midi text Heil’ge nag, so wonderskoon
354 midi text Stil, stil, stil
355 midi text Ou-Kersaand
356 midi text Saggies en soet klink die klokke
357 midi text Daar is ‘n Kind gebore
358 midi text In dulci jubilo
359 midi text ‘n Kindjie klein in Betlehem (Susani-wiegelied)
360 midi text Herderskanon
361 midi text Betlehems velde
362 midi text Herders op Betlehems ope velde
363 midi text Vrede op aarde
364 midi text Stille nag, heilige nag
365 midi text Juig my hart
366 midi text Dogter van Sion
367 midi text Hy verlaat sy hemelwoning
368 midi text Met middernag keer feest’lik weer …
369 midi text Lief Kindjie klein
370 midi text Inkosi Jesu

Gewyd, liederwysies

371 midi text Psalm 6
372 midi text Psalm 38
373 midi text Psalm 84
374 midi text Psalm 126
375 midi text Psalm 130
376 midi text Psalm 134
377 midi text Psalm 138
378 midi text Psalm 146
379 midi text O grote Christus, eewge Lig
380 midi text Vervul my hart (M?regesang)
381 midi text Leer my op U wag, o Here

Gewyd, algemeen

382 midi text Halleluja!
383 midi text Surrexit Christus
384 midi text Dona nobis pacem
385 midi text Heer, bly U by ons
386 midi text O Heer, Gij Hemelkoning
387 midi text Oud-Nederlandse dankgebed (1625)
388 midi text Neem U my hand, my Vader
389 midi text Psalm 23
390 midi text Psalm 45
391 midi text Psalm 137
392 midi text Tafelgebed
393 midi text Tafelgebed
394 midi text Vir spys en drank
395 midi text Magaliesburgse aandlied
396 midi text Wil Heer my deur die nag beskerm
397 midi text Sanctus
398 midi text Sing die Here
399 midi text Dank God, dank Hom alom
400 midi text Oor ons land, so wonderskoon

error: Content is protected !!