Besoek ons "Toesprake" skakel om van die toesprake van die afgelope konferensie
te lees.
Prof Stef Coetzee - “Tussen kontinuiteit en verandering: ’n pleidooi vir inklusiewe
demokrasie en kreatiewe kapitalisme˜.
Prof Hermann Giliomee - “’n Historiese raamwerk vir die grondwetlike dinamiek
in SA”.
Prof Francois Venter - “Waar staan Afrikaners grondwetlik in 2008?”
Prof Koos Malan - “Die beskaming van die oppermagtige en die beste - ’n peiling
van ons regstaat en ons soewereine grondwet”.
Prof Lawrence Schlemmer - “Die stand van Afrikaners ten opsigte van die Grondwet
en Politiek”.
Prof André Duvenhage - “Afrikaners en transformasie”.
Mnr Flip Buys - “Hoe kan Afrikaners aan hul polities-ekonomiese / maatskaplike
grondwetlike dilemma ontkom?”
Mnr Carel Boshoff(iv) - “Nuwe geografiese perspektiewe op Afrikaner-identiteit”.