Taal & Kultuur

Internasionale Afrikaans-Ekspo

Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryfkompetisie wat veral fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans. Tesame met die feit dat dit pret is om deel te neem, word leerders ook gehelp met hulle skryfproses deurdat hulle terugvoer kry van die beoordelaars. Die Ekspo word vanjaar in ’n nuwe formaat aangebied om sodoende aan te pas by die moderne tegnologie en om deelname aan die Ekspo meer toeganklik te maak.

Tema 2017: Protes

Kliek hier om in te skryf! https://ekspo.fak.org.za

error: Content is protected !!