Junie 20, 2019

Een dorp, twee rowers

Deur Neels Jackson Dat twee soortgelyke verhale sulke uiteenlopende eindes kan hê. Dis nou die verhale van die twee rowers van Pelgrimsrus. Pelgrimsrus, daardie veelbewoë dorpie […]
April 30, 2019

As die voëls begin trek …

Deur Neels Jackson “Die jaar word ryp in goue akkerblare,” het NP van Wyk Louw geskryf. Ons sien die blare wat verkleur: groen word geel en […]
Februarie 28, 2019

Hiert, jou nalekoker

Deur Neels Jackson Boerneef het oor hulle gedig en Laurika het dit gesing: “bloues en rooies en miskien ook geles”. En vandag, meer as ooit, is […]
Januarie 21, 2019

’n Monument van ’n pa se hartseer

Deur Neels Jackson Suid-Afrika is ’n land vol stories. Groot stories en klein stories, mooi stories en hartseer stories, bekende verhale en ander wat vergete raak. […]
error: Content is protected !!