Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer […]
By vanjaar se FAK Prestige-aand is ’n akteur, joernalis, onderwyser en skilder vir hulle onderskeie uitsonderlike kultuurprestasies in Afrikaans vereer. Die akteur Frank Opperman het die […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif