Vrye Afrikaan

Daar lê ‘n skatkis van tersaaklike inligting opgesluit in die FAK se vorige inisiatiewe. Die argiewe van die Vrye Afrikaan-tydskrif, wat van 2004 tot 2008 deur die FAK onder die redakteurskap van Johann Rossouw uitgegee is, word daarom hier beskikbaar gestel vir die wydste moontlike gehoor. Lees daarom gerus die prikkelende bydraes deur Carel Boshoff IV, Albert Venter, Eberhart Bertelsmann, Danie Goosen en vele meer.

Skakel na ons mobiele werf