Neem deel aan die FAK Viertrek Groot Trek-kompetisie. Antwoord al vyf vrae deur die loop van die week reg, en wen ‘n Sangbundel Vol II. Sms jou naam en antwoord na 34388.

Hierdie week se eerste vraag: In watter dorp het die Viertrek begin?