By Flip Buys

Mandela as jong prokureur Foto: Webwerf http://seoppc.co.za

Die waardige statuur van Nelson Mandela was histories die gesig van die ANC. Sy internasionale ikoniese status was die versinnebeelding van die beeld van Suid-Afrikaanse swartmense as die verdruktes en witmense as die verdrukkers. Die lang tronkstraf wat hy as leier van die ANC uitgedien het, het hom die simbool gemaak van die ANC se stryd om demokrasie en die bevryding van swartmense.

Deur die jare is die ingewikkelde Suid-Afrikaanse problematiek vereenvoudig tot ‘n stryd tussen die goeie en die slegte- ‘n stryd vir en teen demokrasie en menseregte. Daar is nie ruimte gelaat vir …Lees Meer

Van: Standpunte