By Dirk Groenewald

Trias

Die verhoor in die Wes-Kaap van Solidariteit namens sy lede teen die departement van korrektiewe dienste het heelwat debat oor die toepassing van regstellende aksie ontlok.

Vir diegene wat nie bekend is met die feite nie, dit hou verband met tien applikante (nege word as “bruin” en een as “wit” geklassifiseer ingevolge die Wet op Gelyke Indiensneming) wat almal deur onderhoudspanele vir bevordering aanbeveel is, maar dit nie gekry het nie bloot omdat die posisies waarvoor hulle aansoek gedoen het, vir mense van ander rassegroepe geoormerk is. Die DKD het hul optrede verdedig deur aan te voer dat hulle ‘n …Lees Meer

Van: Standpunte