deur prof DEON GELDENHUYS & prof DAN KRIEK

Kulturele outonomie is internasionaal een van die minder bekende vorme van minderheidsakkommodasie in multinasionale samelewings. Dis egter ’n staatkundige formule wat in sy demokratiese gewaad na die laat-19de eeu teruggevoer kan word en sedert die einde van die 20ste eeu in verskeie Sentraal- en Oos-Europese state toegepas word. ’n Belangrike rede vir die kontekstualisering is dat kulturele outonomie een van verskeie modelle is wat multinasionale state kan gebruik om minderhede polities te akkommodeer, en van die formules kan in praktyk gekombineer word. Kulturele outonomie het besondere meriete in die Suid-Afrikaanse omgewing en verdien ernstige oorweging as ’n meganisme om die identiteit van minderheidsgroepe te beskerm en bevorder.

Om die volledige artikel te lees, klik die onderstaande lêer.

Kulturele outonomie_1CN