Projek Oppie lippe! Wenners van Welkom Volkskool

Die volgende leerders is as die algehele wenners in hul graad aangewys vir Projek Oppie Lippe te Welkom Volkskool.

Graad 1: Kira Fourie
Graad 2: Khatje Beetge
Graad 3: Kaydeigh Frankenfeld
Graad 4: Angelique Meyer
Graad 5: Le-rize Schoeman
Graad 6: Wilmien Jansen van Rensburg
Graad 7: Keagan Hall

Comments are closed.