FAK se Russiese besoekers oor wat hulle van Suid-Afrika dink

Die kort stukkies hieronder word ongeredigeerd en ongeproeflees geplaas. Kom beleef saam met ons Suid-Afrika uit die oë van ses spesiale vriende van die FAK.

 

Varvara Smirnova

Suid-Afrika net by my onvergeetlike herinneringe nagelaat. Na ons verblyf daar weet ek vir seker dat Afrikaans nog sal voors ontwikkel. Ek wou graag die liefde vir hulle taal en kultuur van die Afrikaaners kry. My gunstelinge herinneringe tydens my verblyf in Suid-Afrika was die besoek van die vertoning van Jak de Priester en van Godsdiens waar die atmosfeer van eenheid in Afrikaanse samelewe my baie beindruk het. En ek wou baie graag die mense van binneland, hulle kultuur en gewoontes nog voors leerken. Ons het ook die oorsig van die Afrikaanse geskiedenes na die besoek van die Voortrekkersmonument gekty. Die ontmoeting met die mense op die radio stasies en tv was n’ nuwe ervaaring vir my wat my kennis van die Afrikaaners verryk het. En wanneer ek na my moederland terugkom, wil ek my kennis in Afrikaans verbeter want ek is lief vir Suid-Afrika. Om op te som voel ek ‘n diep dankbarheid vir alles wat ons saam met FAK in Suid-Afrika belewe het. My gedagtes dwaal altyd terug na die een van die mooiste plekke in die wêreld – Suid-Afrika waar die mense besonder gasvry, vriendelik en behulpsaam is. Ek kon nie my eens voorbeel nie dat ek tuiste in die land kon voel, maar ek het dit in my diepste wese ondervind.

 

Stefan Lukyanenko

Vir my dit was een van die mooiste reise in my lewe. Ek het altyd van Suid Afrika gehou. Hierdie twee weke het hierdie gedagtes bevestig.

Ons het so baie oulike mense ontmoet, baie Afrikaans gepraat en rerig soos ‘n Afrikaner gewoon. Nou kan ek verstaan dat Russe en Afrikaners baie in ‘n gemeen het. Ons is die selfde. Afrikaners het soos die Russe ‘n groot gasvryheid, ek het altyd tuis gevol.

Suid Afrika vir my is ‘n mooiste plek: die kos, byvoorbeeld, is so lekker dat ek het vleis om te eet begin. Die weer is net pragtig, het ek elke oomblik van die son geniet. Alghele dit was ‘n uitstekende ervaring, baie dankie FAK vir ‘n ongelooflike organisasie, baie dankie die hele Afrikaanse gemeenskap vir ‘n goeie ontvangs. Ek dink ons moet die verbinding tussen Rusland en SA bou. So, nou is dit jou beurt, welkom by ons!

 

Alena Fedyukova

Hierdie jaar is my droom uiteindelik bewaarheid. Ek het die Republiek van Suid-Afrika vir die eerste keer besoek! Ek’t majestieuse berge, oneindige oseaan waters, diverse kulture en ongelooflik lekker kos beleef. Dit alles kan jy in die land vind, probeer en ervaar. En ek het dit werklik bewonder.  Ons het ‘n unieke kans gekry om nuwe mense te ontmoet en Afrikaans te praat. Vir hierdie geleentheid wil ek die FAK bedank. Gedurende hierdie 2 weke het ons ñ egte boere leefstyl gehandhaaf. Besoeke aan die Voortrekker Monument, Maropeng, sokkies, leeus, plase, mangos, braai, koeksusters en vele meer.

Besonders was dit dat ek die meeste Afrikaanse dialek gepraat het as ooit vantevore in my 5 jaar van Afrikaanse studies. Hierdie taal bly vir my uniek in sy eie klas, nes die uniekheid van die protea blom wat slegs hier te vinde is.

 

Valentina Kim

Toe ek Afrikaans om te leer begin het, het ek ‘n droom om Suid-Afrika te besoek. En twee jare later het my droom waar geword om die FAK wat ons genooi het te danke.

Dit was die liefde met die eerste oogopslag. Eers Kaapstad met sy statige berge, koue oseaan en sterke winde. Dan groen Pretoria waar die heuwels is grenslose. En uiteindelik Johannesbug, die lewendige stad van kontraste. Maar wat besonders spesiaal oor Suid-Afrika is is die mense. Ek het nog nie so friendelike en positiewe mense ontmoet nie. En hulle het die beste sin vir humor.

My liefde vir Suid-Afrika het met my liefde van die taal begin wat my ons dosent van Afrikaans, Monika Urb, gegee het. Nou ek het die land met my eie oё gesien en ek hou van dit selfs meer. Ek is seker dat ek binnekort sal terugkom. Tot siens, Suid-Afrika!

 

Alisa Balikhina

Ek sit naby my instaphek op die O.R. Tambo lughawe en ek dink aan al die wonderlike dinge wat met my gebeur het. Kan nie glo nie dat ons twee weke in SA verby is. Sjoe! Die tyd vlieg!

Ons verblyf in SA het aan my die mooiste herinneringe nagelaat. Nietemin het ons sooo min tyd gehad, het F.A.K. hulle bes gedoen om n bietjie van alles vir ons te wys. Ons reisprogram was glad nie vir toeriste nie, maar vir die mense wat kuktuur beter wil leerken en verstaan. En ons is dankbaar daarvoor. Ons het baie vriende afgelope twee weke gemaak. Baie stories gehoor en baie gesels. Goeie geselskap, goeie lag, ruimte, vars lug – breek enige grense!

Vir seker is dit n bietjie hartseer om terug te vlieg, maar ek weet dat ek sal terugkom. Wat gaan ek die meeste mis? Die mense. Die mense wat altyd my tuis laat voel. Vir my  beteken dit baie. Dankie F.A.K. vir… alles! Vir al die moeite en lekker tyd wat ons daar by julle kon deurbring. Julle is ongelooflik:) Sterkte vir die pad wat voorlê. En kom kuier by ons in Rusland!

 

Dasha Turianitsa

My naam is Dasha en ek is ‘n student van die Moskouse Staatsuniversiteit of Lomonosov universiteit. Ons was in Suid-Afrika vir 2 weke en dit was sonder twyfel heerlik.

Net verbeel jouself. Bosveld. Son. Heuwels. Diere. Hierdie prentjie steel my hart altyd as ek my daaraan probeer herinner. Natuurskoonheid van Suid-Afrika is iets wat ‘n mens met net een woord kon nie redelik beskryf nie.

Die tweede wat ek baie geniet het is Afrikaans op die Afrika-grond. Jy voel hoe die taal vloei op ‘n platteland en in die stede besonder as jy praat met die mense! Afrikaans is lekker! Afrikaans is passie!

Deur in Moskou terug te kom mis ek hierdie Afrikaans – gemeentskap – gevoel, interessante mense, hierdie fantasties liedjies, lekker kos, sonnige weer en ons FAK – gesin.

Baie-baie dankie die FAK vir julle moeite, tyd en geduldigheid! My groep en ek het elk oomblik in SA gewaardeur!

Ek hoop dat dis Suid-Afrikaners in Rusland vir ‘n lekker kuirtjie sal kom!