Emma le Roux is op pad huis toe die familieplaas in die Groot Karoo. Mooi, sagte Emma, die pasifis en laerskool-onderwyseres. Sy het hierdie roete al n duisend keer gery, sonder voorval.

Maar nie vandag nie.

Want haar paaie gaan kruis met Bosman en Baz en Jay. En Boela en AJ en Piet.

Kliek hier om verder te lees

Comments are closed.