Pak jou tas, ons gaan oorsee!

Die FAK kultuur- en geskiedenistoer is ’n bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, studente en jong werkendes. Tien stede word besoek in Nederland, België, Frankryk en Egipte.

 

 

 

Die groep word vergesel deur ’n professionele gids, etes word ingesluit en leerders reis in luukse toerbusse.

Vir die volledige toerprogram en meer inligting kliek hier of stuur ‘n e-pos na zieg@fak.org.za om jou plek te bespreek!