Vier Taalmaand en bederf jouself en vriende met Afrikaanse vermaak soos boeke, CD’s, DVD’s en nog baie meer!
Die bekende aanlynwinkel, Takealot, bied nou 40%-afslag op Afrikaanse vermaak. Maak seker dat jy jou aanlynmandjie laat oorloop en ondersteun Afrikaanse kunstenaars en skrywers!
Kliek hier om Takealot se Webwerf te besoek.