23 April is Wêreldboekedag, ’n UNESCO-inisiatief wat mense oral op aarde wil aanmoedig om die plesier van lees te ontdek. Ter viering van die dag het die FAK, ook ter viering van sy 90ste bestaansjaar, die lys van 90 moet-lees-boeke saamgestel:

Groot Verseboek

FAK Sangbundel

Die Bybel

Kook en geniet

Kaart en koördinaat (Danie Langner)

Afrikanerjoernaal (Jaap Steyn)

Fiela se kind (Dalene Matthee)

Kringe in ’n bos (Dalene Matthee)

Fees van die ongenooides (PG du Plessis)

Dis ek, Anna (Elbie Lotter)

13 uur (Deon Meyer)

Thula-thula (Annelie Botes)

Vaselinetjie (Anoeschka von Meck)

Tussen stasies (Irma Joubert)

Raaiselkind (Annelie Botes)

Kroes (Pat Stamatelos)

‘n Stringetjie blou krale (EKM Dido)

Toorbos (Dalene Matthee)

Eilande (Dan Sleigh)

Suurlemoen! (Jaco Jacobs)

Granate bloei in Jerusalem (Marzanne Leroux-Van der Boon)

30 nagte in Amsterdam (Etienne van Heerden)

Magersfontein, o Magersfontein! (Etienne Leroux)

Roepman (Jan van Tonder)

Op soek na general Mannetjies Mentz (Christoffel Coetzee)

Kroniek uit die Doofpot (John Miles)

Die swerfjare van Poppie Nongena (Elsa Joubert)

My beskeie deel (M.E.R.)

Vlam in die sneeu (red. Francis Galloway)

Donker stroom. Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog (Carel van der Merwe)

Nagmusiek (Stephanus Muller)

Valsrivier (Dominique Botha)

Die ander een is ek (TT Cloete)

Die sneeuslaper (Marlene van Niekerk)

Afstande (Dan Sleigh)

Die boek van toeval en toeverlaat (Ingrid Winterbach)

Niggie (Ingrid Winterbach)

Anderkant Pontenilo (Irma Joubert)

Pérsomi (Irma Joubert)

Wegkomkans (Marita van der Vyver)

Die ongelooflike avonture vn Hanna Hoekom (Marita van der Vyver)

Pieternella van die Kaap (Dalene Matthee)

Man van Ciréne (FA Venter)

Agaat (Marlene van Niekerk)

Bitter heuning (Hermione Suttner)

Mahala (Chris Barnard)

Sewe dae by die Silbersteins (Etienne Leroux)

Germanicus (NP van Wyk Louw)

Die reuk van appels (Mark Behr)

Selma en Louise (Susan Coetzer)

Krokodil aan my skouer (Christiaan Bakkes)

Patagonië (Maya Fowler)

Tuisland (Karin Brynard)

Bloedsusters (Ilse Salzwedel)

Lam ter slagting (Madelein Rust)

Mentje: Kind van die Pas-Opkamp (Irma Joubert)

Op pad: ’n Reisjoernaal (Dana Snyman)

Deur dik en dun. Onthouboek vol resepte en staaltjies (Riana Mulder)

Legkaart van ’n jong lewe (Dolf van Niekerk)

Die haasvanger (Dolf van Niekerk)

Lien se lankstaanskoene (Derick van der Walt)

Thula-Thula (Annelie Botes)

Kantelpunt (Sophia Kapp)

Ouens is nie pizzas nie (Tania Brink)

Raka (NP van Wyk Louw)

Brolloks en Bittergal (CJ Langenhoven)

Geknelde land (FA Venter)

Bart Nel (J van Melle)

Wat praat jy? (Johanna de Wet)

Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo)

Ek stamel ek sterwe (Eben Venter)

Ons is nie almal so nie (Jeanne Goosen) 

’n Stukkie van die legkaart (Rina Venter)

Trekkerkinders (Danie Langner)

Die dag toe Ernst ’n ertjie geëet het (Jaco Jacobs)

Op die rug van ’n tier (Dianne Hofmeyr)

Retoer (Marita van der Vyver)

Van Afrikaans gepraat (Christo van Rensburg)

Ingrid Jonker – ’n Biografie (Petrovna Metelerkamp)

Die storie van Afrikaans Deel 1 &2 (WAM Carstens & EH Raidt)

Kamphoer (Francois Smit)

Liewe Heksie (Verna Vels)

Die lang man sonder skaduwee (Antoinette Pienaar)

Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting (James Brent-Styan)

Churchill & Smuts: Die Vriendskap (Richard Steyn)

Op pad (Dana Snyman)

Trompie (Topsy Smith)

Haasdas & die nuuskas (Louise Smit)

Bloedlelie (Jeannette Ferreira)