Hier is Afrikaanse feeste waarvan jy kan kennis neem. Is jou gemeenskapsfees nie hier gelys nie? Stuur vir ons al die inligting na johan@fak.org.za en onthou dat die FAK graag saam met jou die Afrikaanse taal, kultuur en Afrikanergeskiedenis met trots bevorder, laat weet ons indien die FAK jou fees kan ondersteun.