Babbelkous is die titel van die 1974 film geregisseur deur Koos Roets waarin Katinka Heyns en Tobie Cronjé die twee hoofrolle vertolk het. Die storielyn wat […]
Vir die voëls deur Bioskoop Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar vanjaar, het die tydskryf ’n kortverhaalkompetisie geloods. Sampie en Irma de Klerk se verhaal […]
In dié rolprent uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, word die jong strokiesboek-animeerder, Jay van Niekerk (gespeel deur André Lotter), se lewe […]
Die Prestige-aand word elke jaar gesien as die hoogtepunt op die FAK se kultuurkalender. Uitsonderlike kultuur prestasies word tydens dié geleentheid vereer terwyl gaste behoorlik getrakteer […]
Deur Bioskoop Bouwer Bosch het sy naam stadig maar seker die afgelope paar jaar as prominente figuur in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gevestig – en meer […]
Regie: Regardt van den Bergh Met: Stian Bam, Clara Joubert van den Bergh, Carel Trichardt , Margot Luyt, Jill Levenberg, Oscar Peterson, Marvin-Lee Beukes, Neels Coetzee, […]
Vroegoggend en -aand kan mens voel die winter begin nader kruip. Hallo serpe en jasse! Totsiens swemklere en sandale. Maar hoe gemaak as die winterkoue in ons […]
Annie Curtin het geen bekendstelling nodig in die musiekkringe van Suid Afrika nie. Hierdie multi-talentvolle musikant is ’n sessie- en studio-musikant uit die boonste rakke. Annie […]