Dit lyk asof al hoe meer kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf in die rigting van musiek met ware betekenis begin beweeg en asof mense ’n bietjie […]
Hoewel Ricus Nel eers onlangs as sanger tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf toegetree het, het treffers soos “Hardekole”, “Boerepompie” en “Spyt kom te laat”, tesame met sy […]
Sommige kunstenaars glo dis nodig om elke jaar, of elke agttien maande, nuwe musiek vry te stel, terwyl ander eerder jare sal wag voordat hulle dit […]
Die afgelope twintig jaar het ons Pieter Koen leer ken as veldaanbieder van Kwêla, aanbieder van Jukebox maar bo alles as ’n sanger van liedjies met […]
In 1987 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer kennis gemaak met die broers Innes en Franna Benadé, wat daardie jaar se Debuut-televisiekompetisie gewen het. […]
Die eerste dekade van die nuwe millennium was ’n bloeitydperk vir Afrikaanse popmusiek, met kunstenaars soos Fredi Nest, Kurt Darren en Nicholis Louw wie se musiek […]
In die 1990’s was die Melktert-kommissie een van die mees progressiewe groepe op die Afrikaanse musiektoneel, en hoewel hulle lank laas nuwe musiek vrygestel het, het […]