October 21, 2019

Môre kom die son weer op – Ramey Short

Deur die jare het verskeie akteurs tot die musiekbedryf toegetree, onder meer Steve Hofmeyr, Izak Davel, Philip Moolman, Altus Theart en Stefan Ludik, om net ’n […]
October 21, 2019

Konings – Martin Bester

Ons ken hom nou al jare lank as aanbieder van die ontbytprogram op Jacaranda FM, maar baie mense weet dat Martin Bester ook ’n sanger is. […]
October 21, 2019

Vat my terug – Mari Bosman

Die verlange na ’n tyd toe ’n mens jonk en onskuldig was, is met reg ’n gewilde tema onder liedjieskrywers. Mari Bosman het sukses op verskeie […]
October 7, 2019

Hantam dis die lewe/C’est la vie – Klipwerf-Orkes

Dit is vanjaar vyftig jaar sedert die suksesvolste instrumentale groep in Suid-Afrika se geskiedenis, die Klipwerf-Orkes, gestig is. Ter viering daarvan is hul jongste album, Hantam […]
October 7, 2019

Hoor ons – Bok van Blerk

Nadat “De la Rey” in 2006 vrygestel is, het Bok van Blerk ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers geword. Hy was ’n paar jaar lank stil, […]
October 7, 2019

Liedjieboer innie langpad – Anton Goosen

Hoewel Anton Goosen reeds in 1976 bekendheid as liedjieskrywer verwerf het nadat Sonja Herholdt sy komposisie “Jantjie” opgeneem het, het hy drie jaar later sy eerste […]
September 26, 2019

U is almagtig – Ronell Erasmus

Sedert die 1990’s was Ronell Erasmus een helfte van die groep Touch of Class, met Deon van der Merwe wat deurentyd saam met haar deel daarvan […]
September 26, 2019

Kerslig en konsertina – Hannes Schoeman

Baie mense dink dat Boeremusiek gewoonlik net daarop gemik is om mense op die dansvloer te kry, maar dit is nie altyd die geval nie. Hannes […]
September 26, 2019

Jou huis – Elvis Blue

Deur die jare was daar min Idols-wenners wat volhoubare musiekloopbane gevolg het; die meeste het miskien een of twee albums vrygestel en toe net verdwyn. Daar […]