July 28, 2021

Prisma – Janie Bay

Dis moeilik om te glo dat Janie Bay al tien jaar lank deel van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf is. Hoewel haar loopbaan reeds in 2011 begin het, […]
June 26, 2021

Sangoma Sandilands & Jou pa se Posse Maanskyn – Neil Sandilands

Ons almal onthou vir Bart van 7de Laan met sy twee duiwe Breëbors en Bekkie. Die akteur wat hierdie rol vertolk het, Neil Sandilands, was voor […]
June 26, 2021

Hardwerkende man – Appel

In 2018 het die musiekwêreld vir die eerste keer regtig van Appel, wie se regte naam Christoph Kotze is, kennis geneem toe sy debuutalbum, Lei my […]
June 1, 2021

Die Malan-Familiebond van Suid-Afrika

deur Dennis Malan  Wat is die Malan-Familiebond en hoe lank bestaan die familiebond? Die Malan-Familiebond is ’n kulturele organisasie sonder winsbejag en is te Krugersdorp op […]
May 31, 2021

Roekeloos verlief – Rita Li

Ondanks die feit dat al hoe meer albums op CD uitgereik word en musiek hoofsaaklik aanlyn beskikbaar is, is daar tog debuutkunstenaars wat hul verskyning maak. […]
May 31, 2021

Liedjieskrywer – Rudi Claase

Die afgelope vyftien jaar het Rudi Claase hom as seker die voorste liedjieskrywer in Afrikaanse musiek gevestig, en verskeie liedjies wat hy vir ander kunstenaars geskryf […]
May 31, 2021

Afrikana Osbloed – Beeskraal

In 1998 het ’n paar jong musikante onder leiding van Charles Smidt ’n nuwe klank in Afrikaans geskep, uit protes teen die vertaalde Afrikaanse musiek wat […]
April 30, 2021

Die kolonie – Prophet

In die vroeë 1990’s het Prophet ’n opskudding in kontemporêre Afrikaanse Christelike musiek veroorsaak toe hulle die lied “Houtkruis” vrygestel het. Sedertdien het hierdie sangpaar, wat […]
March 30, 2021

Elmboog na bo – Jan Rhaap

Dit is nou al sewe jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Jan Rhaap kennis geneem het. Sy debuutalbum, Laaste kans, het ’n […]