May 10, 2019

Wanneer is instrumentale musiek nie Boeremusiek nie?

deur Daantjie Dinamiet Baie mense verkeer onder die wanopvatting dat alle instrumentale musiek wat deur Afrikaanssprekende kunstenaars gemaak word, Boeremusiek is. Die kriteria van wat Boeremusiek […]
April 10, 2019

Boeremusiek: so eg Suid-Afrikaans soos biltong en koeksisters

deur Daantjie Dinamiet As daar een musiekvorm is wat as eg Suid-Afrikaans beskou kan word, is dit Boeremusiek, maar dit het eintlik lank geduur voordat dit […]
March 10, 2019

Voëlvry – die rewolusie van Afrikaanse musiek

deur Daantjie Dinamiet In 1979 het die Musiek-en-Liriekbeweging die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref en almal het gehoop dat dit die einde van bestaande wysies […]
February 26, 2019

Weiveld tunes Vol. 3

Die afgelope paar jaar is Weiveld een van die gewildste kuierplekke in Pretoria; nie net omdat van ons land se gewildste kunstenaars gereeld daar optree nie, […]
February 26, 2019

Sit kêrels – Adam Tas

In 2007 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Adam Tas kennis geneem toe hy ’n Guinness-wêreldrekord opgestel het deur by die meeste plekke […]
February 26, 2019

4 by 4 – 4Werke

Deur die jare was daar al ’n aantal supergroepe wat bestaan het uit solokunstenaars wat bymekaargekom het om ’n album saam op te neem of kunstenaars […]
February 26, 2019

Die storie van Afrikaanse musiek 1 – Pieter Smith

Deur die jare was daar al ’n aantal pogings om die geskiedenis van Afrikaanse musiek op te teken, soos met Danie C Pretorius se boek Musieksterre […]
February 26, 2019

Dis nie sonde nie – Brendan Peyper

Sedert sy debuutalbum in 2016 verskyn het, het Brendan Peyper een van die gewildste jong kunstenaars op die Afrikaanse musiektoneel geword. Sy tweede album, wat in […]
February 18, 2019

Daai ding – Ivan Roux

Met die eerste reeks van VIA TV se werklikheidsprogram Die kontrak het die kykers vir die eerste keer kennis gemaak met Ivan Roux, wat toe al […]