February 10, 2019

Die beweging wat Afrikaanse musiek gered het

deur Daantjie Dinamiet Vanjaar is die veertigste herdenking van die Musiek-en-Liriekbeweging, wat ’n rewolusie in Afrikaanse musiek veroorsaak het en wat gemaak het dat al hoe […]
January 25, 2019

Naturally – Deca

Dit gebeur nie baie gereeld dat ’n groep meer as een album per jaar vrystel nie, maar in die verlede het popgroepe soos Creedence Clearwater Revival […]
January 14, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
January 11, 2019

Ek wil vir jou

In 1987 het Jannie du Toit sy tweede album, Drie-uur in die more, vrygestel, ses jaar nadat sy eerste een, ’n Liedjie vir jou, verskyn het. […]
January 11, 2019

Ek sien vandag die son weer skyn

Toe Rina Hugo in 1983 haar debuutalbum vrygestel het, was daar veral een snit wat dadelik gewild geword het. Leon Schuster was op daardie stadium hoofsaaklik […]
January 10, 2019

Laat alles wat asem het, die Here loof

deur Daantjie Dinamiet In die vroeë 1980’s het ’n jong predikant ’n opskudding veroorsaak toe hy vir die eerste keer met ’n kitaar op die kansel […]
January 10, 2019

Gebed

Dit is eintlik eienaardig dat een van die bekendste moderne Christelike liedere nooit opgeneem is deur die persoon wat dit geskryf het nie, maar die noodlot […]
January 7, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
January 3, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]