October 23, 2018

Visvang tunes gaan groot

Een van baie Suid-Afrikaners se gunsteling tydverdrywe is visvang, maar Buddy Vaughn was in die 1980’s seker die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n album vol liedjies […]
October 12, 2018

Vanaand dans ons weer – Die Ventertjies

Dit gebeur nie altyd dat kunstenaars wat tot die musiekbedryf toetree terwyl hulle nog tieners is, die deursettingsvermoë het om vol te hou met hul musiekloopbane […]
October 12, 2018

Uitbasiun – Ray Dylan

Sedert Ray Dylan in 2005 groot sukses met sy album Hokaai stop die lorrie behaal het, het hy een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars geword, maar […]
October 12, 2018

Die liefde album – Jan Blohm

Sedert Jan Blohm se eerste album, Melkstraat confessions, in 2005 vrygestel is, het hy ’n gunsteling onder veral liefhebbers van meer alternatiewe Afrikaanse musiek geword. Nadat […]
October 12, 2018

Vat my terug – Angel de Lange

Daar is deesdae min sangeresse op die Afrikaanse musiektoneel wat met ’n countryklank in Afrikaans vorendag kom, maar een van vanjaar se nuwelinge mag dalk net […]
October 12, 2018

15 jaar – Jak de Priester

In 2017 het Jak de Priester die vyftiende herdenking van die vrystelling van sy debuutalbum, Sally Willams Nougat, gevier met sy album met die gepaste titel […]
September 25, 2018

Lig – Coffeesnobs

Dit is nou al drie jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek kennis geneem het van die egpaar Marius en Vernette Wessels. Omdat hulle lief is vir goeie […]
September 25, 2018

II – Deca

Die grootste kritiek wat musiekliefhebbers soms teen instrumentaliste lewer, is dat hulle niks anders doen as om met ander se kalwers te ploeg nie en dat […]
September 25, 2018

Kleindorp-dromer – Elandré

Dit gebeur nie sommer dat ’n kunstenaar sommer oor die telefoon ’n CD-kontrak aangebied word nie. Toe Elandré Schwartz egter Bruce Springsteen tydens ’n onderhoud met […]