March 19, 2018

Die Klein Prinsie nou ’n oudioboek

Kyk na die hemel. Vra julleself af: “Het die skaap die blom geëet, ja of nee?” En julle sal sien hoe alles verander … Om Die […]
March 19, 2018

Filmresensie: Meerkat Maantuig

deur Christa Steyn   “Die vloek gaan my kry, die vloek gaan my nie kry nie, die vloek gaan my kry …”, só vermoei die kranksinnige, […]
March 19, 2018

Resensie: Lizandra Winter

Daar is deesdae maar min kunstenaars vir wie musikale integriteit belangriker as roem en geld is, en as dit nie gebeur het dat een van ons […]
March 19, 2018

Legende: Jurie Ferreira

Jurie Ferreira: ’n pionier van Afrikaanse musiek Daantjie Dinamiet   In 1948 is die eerste musiekrolprent in Afrikaans vrygestel. Kom saam vanaand, onder die regie van […]
February 20, 2018

Taalvyltjie: Hoe breek Afrikaans woorde aan die einde van ’n reël af?

Soos ek in die vorige Taalvyltjie gesê het, gaan ek opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) se reëls […]
February 20, 2018

Grethe van der Merwe

Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig […]
February 20, 2018

Resensie: Hartebreker

Deur James-Brent Styan Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek, wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 gepubliseer […]
January 19, 2018

Vader Jakob

Baie van ons ken die liedjie “Vader Jakob”, wat ook soms in ’n kanon in vier dele gesing word. Die liedjie is oorspronklik in Frans geskryf […]
January 19, 2018

Kom vier fees by Fort Klapperkop

Fort Klapperkop word op 18 Januarie 2018 120 jaar oud. Om hierdie geskiedkundige mylpaal te vier word daar vanaf die 18de tot en met die 21ste […]