March 27, 2020

Swan song – Lance James

Daar is baie min kunstenaars wat tot aan die einde van hul lewens, selfs op ’n hoë ouderdom, steeds aktief was en nuwe musiek opgeneem en […]
February 25, 2020

U alleen – VirAnder

Die laaste tyd was daar ’n oplewing in Afrikaanse lof-en-aanbiddingsmusiek; veral Retief Burger en Duis-Lig vind groot byval by Christene van alle ouderdomme en denominasies. Die […]
February 25, 2020

Stille soldate – Touch of Class

Nadat Ronell Erasmus lank die een helfte van Touch of Class was, het sy besluit om ’n sololoopbaan in kontemporêre Christelike musiek te volg, en haar […]
February 25, 2020

Nuwe dag – Rudi Muller

Hoewel Rudi Muller verlede jaar reeds sy twintigste jaar in die musiekbedryf gevier het, het sy gewildheid regtig eers toegeneem nadat hy hom op kontemporêre Christelike […]
February 25, 2020

One Voice

Deur die jare was daar verskeie Suid-Afrikaanse vrouegroepe wat tot die musiekbedryf toegetree het en wisselende sukses behaal het. Min mense sal Clout vergeet, en intussen […]
February 25, 2020

Staan op – Dewald Gouws

Sedert Dewald Gouws se debuutalbum, Verhaal van glorie, omtrent tien jaar gelede vrygestel is, het hy een van ons land se voorste sangers van kontemporêre Christelike […]
January 27, 2020

My simfonie – Valeska Muller

Hoewel Valeska Muller se eerste Afrikaanse album teen die einde van 2019 vrygestel word, is sy glad nie ’n nuweling in die vermaaklikheidsbedryf nie. Sy was […]
January 27, 2020

Varstrap

Teen die einde van 2019 het Universal Musiek ’n aantal konserte gereël om mense weer aan die dans te kry, met kunstenaars soos die Klipwerf-Orkes, Kosie […]
January 27, 2020

Tasché

Met die derde seisoen van The Voice SA is Tasché Burger as die algehele wenner aangewys. Sy was nie net die eerste vroulike wenner van dié […]