April 6, 2020

Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds

VDie Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en […]
April 3, 2020

Tjorts op sy nuwe liedjie

Len Muller het pas sy musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, “Heildronk”, vrygestel. “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen […]
April 2, 2020

Einde September lei alle paaie na Potchefstroom!

Deur Seugnet van Zyl In hierdie tyd van afsondering, is dit veral Suid-Afrikaanse kunstenaars wat swaarkry. Weens die verpligte tuisinperking om die Covid 19-pandemie hok te […]
March 13, 2020

Hierdie boek behoort in ‘n televisiereeks omskep te word

Deur Petronel Fourie Outeur: Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg Die biblioteek aan die einde van die wêreld behoort in ’n televisiereeks omskep te word – dit […]
March 13, 2020

Dié boek gaan ’n staatmaker word!

Deur Carla van der Spuy Of jy nou ’n voorslag of ’n ramp in die kombuis is, hierdie boek gaan ’n staatmaker word vir almal wat […]
February 13, 2020

Vergeet my nie

Deur Bianca Stevens In 2016 het Huisgenoot in samewerking met kykNET Films hul eerste rolprent vervaardig ter viering van hulle 100ste verjaarsdag.  Dié fliek, Vir die […]
February 7, 2020

Die nuwe Afrikaanse prosaboek – ’n Bundel met ’n dik stem

Samestellers: Sonja Loots en Steward van Wyk Uitgewer: Human en Rousseau Deur Petronel Fourie Dié bundel bied nie maklike leesstof nie. Om jou weg deur die […]
February 7, 2020

Om vandag ‘n boer in Suid-Afrika te wees

Titel: For the Love of the landBeing a farmer in South Africa today Uitgewer: Tafelberg Outeurs: Ivor Price & Kobus Louwrens Deur Carla van der Spuy […]
January 31, 2020

Irma Venter betree die Internasionale Arena

Deur Alita Steenkamp Haar gunsteling Afrikaanse woord is hardekwas, of sommer harrekwas soos wat net ’n Afrikaanssprekende kan sê. Gepraat van hardekwas, Irma Venter kry dit […]