January 30, 2020

Die Teaterbystandsfonds is ʼn verskilmaker

Deur Alita Steenkamp Ons almal ken die verhaal van die Nederlandse skilder, Vincent van Gogh, wat so arm soos ʼn kerkmuis gesterf het. In sy leeftyd […]
January 29, 2020

Boeke verander gevangenes se lewens

Deur Carla van der Spuy “Wetenskapfiksieboeke asseblief!” Dit was ’n versoek wat ek onlangs ontvang het van gevangenes by die Kutama Sinthumule Korrektiewe Sentrum op Makhado. […]
January 28, 2020

Drie meesters en die jong kanonne

Deur Neels Jackson Roger Federer teen Rafael Nadal. Watter opwinding het die vooruitsig van ’n vertoonwedstryd vroeg in Februarie in Kaapstad tussen dié twee reuse van […]
January 27, 2020

Nuwe dinge wink vanjaar vir Monique Steyn

Dis ’n nuwe jaar, ’n nuwe dekade en Monique Steyn volg vanjaar ’n nuwe benadering met die bekendstelling van haar nuwe liedjies, maar diep ook ou […]
November 26, 2019

Haar rubrieke oor alledaagse lief en leed is heerlike leesstof

Deur Petronel Fourie Vervleg Outeur: Petro Hansen Uitgewer: Protea Die titel van dié boek het my nuuskierigheid geprikkel en na my naaste woordeboek gedryf. Die HAT […]
November 26, 2019

Dié taalprofessors vors nou vloekwoorde na

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy lyk glad nie soos ’n akademiese lettervreter nie. Inteendeel, sy swart kniebroek boetser sy winterbruin, stewige kuite (toevallig is dit regte wintersonbruin […]
November 26, 2019

Oase vir donkies

Deur Lizma van Zyl Iemand het een keer gesê die hemel is die plek waar die donkie uiteindelik sy wortel kry; hel is die ewigheid waarvoor […]
November 26, 2019

Kamphoer: ‘n Verhaal oor keuses

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Kamphoer, met die gevierde aktrise Sandra Prinsloo, as Susan Nell, het vroeër vanjaar by die KKNK gedebuteer en ook dáár ’n hele aantal […]
November 26, 2019

’n Eeu en ’n bietjie van Volkspele in die Pretoria-omgewing

Deur Anton van Vollenhoven Volkspele het ontstaan na afloop van ’n studiebesoek aan Swede, deur die jong onderwyser Samuel Henri Pellissier. Hier het hy in aanraking […]