September 26, 2018

‘n Nuwe klipmonument vir oom Paul

Deur Seugnet van Zyl Soos ’n berg, ongebuk, breed en bonkig van stuk, dis hy! Die gelaat, hap vir hap uit die kranse gekap, elke kerf, […]
September 20, 2018

Donnalee en Ivan droom groot saam

Deur Seugnet van Zyl Hy is haar gunsteling mens en hy is weer gaande daaroor dat sy altyd die mooi in mense raaksien. Flink het met […]
August 24, 2018

Anthonie Bougas se ster skitter steeds

Deur Seugnet van Zyl Hy is lankal nie net meer ’n wenner van die Afrikaanse TV-program en musiekkompetisie Supersterre nie. Elf jaar later vervaardig Anthonie Bougas (26) vandag […]
August 23, 2018

Die groot medisyne van “Eendag, lank, lank gelede …”

Deur Petronel Fourie Die lang man sonder skaduwee Antoinette Pienaar Uitgewer: Umuzi Stories en raaisels is Antoinette Pienaar se brood en botter – en sy dis […]
August 22, 2018

‘n Meestersgraad oor melktert

Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]
July 30, 2018

Carike – van joolkoningin tot legende

Deur Daantjie Dinamiet In 1967 het die lewe van die destydse onderwysstudent en joolkoningin van die Universiteit van Pretoria onherroeplik verander. Elizabeth Maria Magdalena (Carike) Keuzenkamp […]
July 25, 2018

Irma Joubert en stories is sinoniem

Deur Seugnet van Zyl Die skrywer Irma Joubert (71) is onlangs deur die Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad (BAK), in samewerking met die FAK, met ’n toekenning vir […]
July 18, 2018

Lance James vier tagtig goue jare

Deur Daantjie Dinamiet Hoewel Charles Jacobie allerweë beskou word as die eerste Afrikaanse sanger wat sukses met country-musiek behaal het, is daar nog ’n legende van […]
July 3, 2018

Hessel sterf aan kanker

Deur Daantjie Dinamiet Die Afrikaanse sanger Hessel van der Walt is op 2 Julie 2018 in die ouderdom van 68 jaar aan kanker oorlede. Hessel is […]