Deur Elaine Krige, skakelbeampte vir die Skoleondersteuningsentrum (SOS) Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is ’n boelie. Hy is die kind op die speelgrond wat jou […]
Deur Tanya de Vente-Bijker Presies ’n eeu gelede het die eerste vrouetydskrif in Afrikaans verskyn. Die Boerevrou was die visionêre projek van Mabel Malherbe. Dr. Jeanette […]
Deur Neels Jackson Dat twee soortgelyke verhale sulke uiteenlopende eindes kan hê. Dis nou die verhale van die twee rowers van Pelgrimsrus. Pelgrimsrus, daardie veelbewoë dorpie […]
Deur Daantjie Dinamiet Die Afrikaanse aktrise Christine Basson is die dag nadat sy 78 jaar oud geword het, in die hoësorgeenheid van die aftreeoord waar sy […]
23 April is Wêreldboekedag, ’n UNESCO-inisiatief wat mense oral op aarde wil aanmoedig om die plesier van lees te ontdek. Ter viering van die dag het […]
Deur Seugnet van Zyl Sy eie stryd met obsessief-kompulsiewe steuring (OKS), het die akteur Pietie Beyers binne drie weke ’n fliek daaroor laat skryf. Die doel […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer “Môre lyk dit anders …” krys Lydia Winchester, die sangeres Rina Hugo se gouejaretreffer, uit. Hier en daar druk mense hulle ore toe […]