May 14, 2018

‘n Afrikaans-roos vir ‘n spesiale mylpaal

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het op 10 Mei tydens die viering van Binnelanders se 3000 episodes by Stark Studios in Randburg, Johannesburg, aan elke […]
April 19, 2018

Antjie Krog vereer met gesogte Gouden Ganzenveer-prys

Antjie Krog word vanaand (19 April) met die gesogte Gouden Ganzenveer-prys in Amsterdam, Nederland bekroon. Krog (65) is die eerste Suid-Afrikaner, wat met dié prys bekroon […]