December 21, 2018

Protea Boekhuis stel die boeke vir die feestyd voor

50 Blertse Blou 50 Blertse blou is ’n keur uit Blouwillem se tong-in-die-kies-rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad. Dié rubrieke het van hom ’n berugte […]
December 21, 2018

Penguin Random House se boekkeuses vir Kersfees

Katelknaap deur Leon van Nierop Tristan Hansen is terug in Katelknaap, Leon van Nierop se stomendste roman nóg. Dié gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende […]
December 21, 2018

Lapa-uitgewers se lysie van boeke vir Kersfees

Vir mans en vrou bo 30: Kantelpunt deur Sophia Kapp Vir almal ouers as 30 moet ’n mens Kantelpunt van Sophia Kapp aanbeveel. Nie ’n maklike […]
December 14, 2018

Frank Opperman sit en leer woorde vir ‘n lewe

Deur Seugnet van Zyl Dat mense hom ná byna 30 jaar steeds met die rol van Ouboet in Orkney Snork Nie assosieer, pla hom gladnie. Tog […]
November 20, 2018

Pieter, Pieter, Pieterste

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die sanger en liedjieskrywer Pieter Smith (43) krap aan sy drie dae oue-stoppelbaard. “Sien jy, ek kry ’n dubbelken. Die swaartekrag tree in.” […]
November 14, 2018

Die Marnixring – ‘n diensteorganisasie soos geen ander

Deur Jan G. Verleysen, algemene voorsitter van die Marnixring Internationale Service Club Die naam Marnixring verwys na die 16de eeuse figuur, Philips van Marnix, heer van Sint […]
November 14, 2018

Taaltrots

Deur Peter Debrabandere, hoofredakteur van die Neerlandia, wat in Oktober tydens die Jubileum-kongres van die Marnixring as gasspreker opgetree het. Van Willem Frederik Hermans is bekend […]
November 7, 2018

Daar’s ‘n engel in Willie Strauss se koskas

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die uittog na Rosstraat in die myndorpie Cullinan is ’n stamperige gedoente, maar dan ná verskeie draaie en uitswaaie, stop jy uiteindelik voor […]
November 6, 2018

Nog internasionale roem vir Jaco Jacobs

Die Engelse vertaling van Jaco Jacobs se bekroonde jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim is pas benoem vir die Carnegie-medalje, Brittanje se oudste en mees prestigeryke literêre […]