November 1, 2018

90ste Dorslandtrek Gedenkfees

Deur: Dr Callie Opperman (Voorsitter: Dorslandtrekvereniging Swartbooisdrift) In die verre noorde van Namibië, op die wal van die Kunenerivier, begin die feesgangers kamp opslaan onder die […]
October 25, 2018

Baie, baie geluk aan vanjaar se Internasionale Afrikaans-Ekspo-wenners

Hoeveelheid skole en universiteite: 88 Skole 3 Privaatskool (tuis-onderrig) 10 Universiteite   Deelnemers – 1231 Dagboek Inskrywings – 21 Fotografie – 90 Kort verhale – 30 […]
October 19, 2018

Formules is die suksesgeheim van sy trefferliedjies

Deur Seugnet van Zyl Ja, dit is ’n Godgewe talent, waarvoor hy elke dag net te dankbaar voor is, maar hy beskou hom geensins as die […]
October 2, 2018

Raak betrokke en verseker gehalte onderwys in Afrikaans

Deur Elaine Krige, skakelbeampte vir Helpende Hand se Skole-ondersteuningsentrum (SOS) Die enigste manier wat die Afrikaanse gemeenskap die toekoms van gehalte onderwys in ons moedertaal kan […]
September 26, 2018

‘n Nuwe klipmonument vir oom Paul

Deur Seugnet van Zyl Soos ’n berg, ongebuk, breed en bonkig van stuk, dis hy! Die gelaat, hap vir hap uit die kranse gekap, elke kerf, […]
September 20, 2018

Donnalee en Ivan droom groot saam

Deur Seugnet van Zyl Hy is haar gunsteling mens en hy is weer gaande daaroor dat sy altyd die mooi in mense raaksien. Flink het met […]
August 24, 2018

Anthonie Bougas se ster skitter steeds

Deur Seugnet van Zyl Hy is lankal nie net meer ’n wenner van die Afrikaanse TV-program en musiekkompetisie Supersterre nie. Elf jaar later vervaardig Anthonie Bougas (26) vandag […]
August 23, 2018

Die groot medisyne van “Eendag, lank, lank gelede …”

Deur Petronel Fourie Die lang man sonder skaduwee Antoinette Pienaar Uitgewer: Umuzi Stories en raaisels is Antoinette Pienaar se brood en botter – en sy dis […]
August 22, 2018

‘n Meestersgraad oor melktert

Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]