December 14, 2020

’n Waardevolle toevoeging tot Anglo-Boereoorlog-bronne

Maggie – My lewe in die kamp Outeur: Maggie Jooste Uitgewer: Tafelberg Resensent: Petronel Fourie “Ek wil niemand veroordeel nie, of bitter wees nie, maar kan […]
December 14, 2020

Sý verhaal en sý persoonlike ervaring met geestesversteurings

Titel: My stryd met ADHD – die onsigbare oorlog Skrywer: Hykie Berg Uitgewer: Lux Verbi Resensent: Carla van der Spuy Haar kind gaan nog in die […]
December 3, 2020

As jy op soek is na ’n lekker Afrikaanse rock-album …

In 2015 het die publiek vir die eerste keer van Wit Kasteel kennis geneem toe hul rock-weergawe van Laurika Rauch se treffer “Die nostalgie” die eerste […]
November 22, 2020

’n Moet-hê-publikasie vir diegene wat in die ABO belangstel

Die Anglo-Boereoorlog – ’n Chronologie Samesteller: Pieter G Cloete Resensent: Chrisna Nel Ek was so tydjie gelede op soek na inligting oor die slag van Frederikstad […]
November 22, 2020

Laat weet Kersvader van hierdie boeke

Laat Kersvader jou hierdie Kersfees met ‘n boek of twee verras. Hier is Protea Boekhuis se topkeuses: Erfgeld is swerfgeld Johannes C. Bakkes Johannes Bakkes is […]
November 21, 2020

Boeke onder die Kersboom

Boeke is altyd ‘n wonderlike Kersgekenk. Hier is Lapa se topkeuses vir hierdie Kersfees: Volwasse niefiksie: Moet ons waai? Om te emigreer of nie: 20 meningsvormers […]
November 21, 2020

Boeke vir Kersfees

Kersfees is om die draai en ‘n boek is altyd die beste geskenk – om te gee én te ontvang. Hou NB-Uitgewers se platforms dop vir […]
November 20, 2020

Dit is ook ’n verhaal van hoop wat bewys dat die lewe uit keuses bestaan

Titel: Branderjaer Skrywer: Joha van Dyk Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker     Die jeug, het Hennie Aucamp iewers geskryf, het ’n omgekeerde nostalgie […]
November 20, 2020

FAK vereer inpirasievrou van 93 jaar

Op 93 het sy verskeie wêreldgebeurtenisse en op eie bodem beleef en oorleef. Baby Lombard van Ermelo in Mpumalanga het die Groot Depressie, Spaanse griep, twee […]