April 21, 2021

FAK bied beloning aan vir gesteelde De la Rey se gesteelde bronsbeeld

FDie graf van generaal Koos de la Rey in die Lichtenburg-begraafplaas in Noordwes is oor die naweek gevandaliseer en sy bronsbeeld, wat op sy graf rus, […]
April 21, 2021

Genre-vernuwend en briljant bedink

Die duiwel maak my hart so seer Outeur: François Bloemhof Uitgewer: Lapa Resensent: Francois Bekker   Die krimi-genre bars uit sy nate. Kompetisie tussen skrywers is […]
April 19, 2021

Sodat almal beter kan verstaan

Die kind se naam is Anneke Skrywer: Juliana Coetzer Uitgewer: Human en Rousseau Resensent: Carla van der Spuy   Die lewe met haar gestremde kind klink […]
April 9, 2021

Hierdie roman is briljant geskryf

’n Hart is so groot soos ’n vuis – ’n roman Skrywer: PP Fourie Uitgewer: Kwela Boeke (NB-Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy     Dit […]
March 21, 2021

’n Lieflike boek. Vir ons en ons nasate.

Kambrokind ­ – ’n jeugreis Skrywer: FA Venter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Hierdie boek neem ons byna honderd jaar terug na ’n […]
March 19, 2021

Sy ken die hart van ’n tiener

Jy sê ek sê ons sê Saamgestel deur Marita van der Vyver Uitgewer: Lapa Resensent: Carla van der Spuy     Dit gee mens altyd ’n […]
February 27, 2021

Melkterte vir skoolhoofde

Die FAK het vanjaar Nasionale Melkterdag gevier deur vir skoolhoofde landwyd ‘n melktert te gee en om dankie te sê vir die bevordering van Afrikaans en […]
February 25, 2021

FAK stel planne bekend om die Krugerbeeldegroep vir die toekoms te bewaar

FMet behulp van tegnologie op die voorpunt gaan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) met ’n nuwe projek en Krugerfonds verseker dat die Krugerbeeldegroep op Kerkplein […]
February 20, 2021

’n Onvergeetlike verhaal wat diep ontroer.

Titel: Bethel se berg Skrywer: Maretha Maartens Uitgewer: Lapa Resensent: Francois Bekker     Met ongeveer 155 boeke uit haar pen het Maretha Maartens nie enige […]