Deur Daantjie Dinamiet Met verlede jaar se Afri-Visie-kompetisie op kykNET het die publiek vir die eerste keer van ’n aantal nuwe liedjieskrywers en kunstenaars kennis geneem. […]
Resensie: Kraakvars Dit lyk asof al hoe meer versamelalbums deesdae vrygestel word, en een van ons land se grootste platemaatskappye se jongste een, Kraakvars, het pas […]
In duet met ons legendes – Manie Jackson Sedert sy gelyknamige album in 2010 verskyn het, het Manie Jackson een van ons land se gewildste kunstenaars […]
Dit gebeur maar selde dat ’n kunstenaar of groep Afrikaanse rock wat op ’n groot gehoor gemik is, vrystel, want gewoonlik is dit só alternatief dat […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer “Môre lyk dit anders …” krys Lydia Winchester, die sangeres Rina Hugo se gouejaretreffer, uit. Hier en daar druk mense hulle ore toe […]
Zorada Temmingh, vooraanstaande Suid-Afrikaanse orrelis, is onlangs met die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek in Stellenbosch vereer. Zorada (59) is die derde geslag orreliste in haar […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Dit is tienuur die oggend. In die Rhapsody’s kuierrestaurant se rookgedeelte. Die Pieter Stuyvesant- en Camel-rook skimmel deur die lug. “Julle moet ophou […]