Mev. Trui van Wyk het op Saterdag 19 Maart tydens die onthulling van die Dorslandtrek-gedenksteen spesifiek hulde gebring aan die vroue van hierdie trek. Sy het […]
Die eenparige bevinding deur regters van die Grondwetlike Hof dat president Jacob Zuma asook die Nasionale Vergadering, ongrondwetlik opgetree het, is slegs dit: ’n bevinding. Die […]
Die Anglo-Boereoorlog is een van daardie geskiedkundige gebeure wat diep en pynlik in elke Afrikaner se hart gekerf is. Dit is ook dan geen verrassing dat […]
Regie: Darrell James Roodt Met: Deànré Reiners, Hykie Berg, Jana Strydom, Ilse Oppelt, Johan Scholtz, Corine du Toit, Hanlie Rolfes, Hannes van Wyk en Jadene Jacobs […]
Onlangs was prof. Francois Venter, regsgeleerde van die NWU, ’n gas op Robinson Regstreeks toe die optrede van die burgerlike samelewing, ná die Nkandla-uitspraak, bespreek is. […]
Annie Curtin het geen bekendstelling nodig in die musiekkringe van Suid Afrika nie. Hierdie multi-talentvolle musikant is ’n sessie- en studio-musikant uit die boonste rakke. Annie […]