March 9, 2022

Alwyn Uys se gees ontembaar

Ongeskonde Skrywer: Alwyn Uys Uitgewer: Lux Verbi   Die kranige sportman Alwyn Uys word in die fleur van sy lewe verlam. Ten spyte van dié verlies […]
March 9, 2022

Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale

Koöperasiestories Skrywer: PG du Plessis Uitgewer: Tafelberg   PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het […]
March 11, 2022

’n Onneersitbare tonekrullekker storie

Kry vir jou Skrywer: François Bloemhof  Lapa Uitgewers Resensent: Francois Bekker     Tong in die kies. Aweregs. Meta-fiksie. Spanningslektuur. François Bloemhof se speurroman Kry vir […]
March 15, 2022

Die lewe moes verskriklik tydens die Dorslandtrek gewees het

 Van Humpata tot Upingtonia Skrywer: Nicol Stassen Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     Dalk beskik die Afrikaner oor ’n swerwergeen. Die trekkers […]