June 16, 2021

Nog op ons boekrak: Junie 2021

Saadjie en Spikkel   Deur Alex Latimer, David Litchfield en vertaal deur Elsa Silke Uitgewer: Human & Rousseau Prys: R 175,00     Oor hierdie boek: […]
June 19, 2021

Laaste titel in hierdie reeks is niks minder as monumentaal nie

Een of ander held Outeur: Zirk van den Berg Uitgewer: Kwela Resensent: Francois Bekker     Een of ander held is die slothoofstuk van Zirk van […]
June 21, 2021

Suid-Afrika het ’n indrukwekkende spookgeskiedenis wat oor eeue sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap strek

Boekresensie: Ware spookverhale van Suid-Afrika Skrywer: Daniël Lötter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     “Vir ’n spook is ek nie bang nie. […]
July 15, 2021

Nog op ons boekrak: Julie 2021

Skeur Outeur: Carel van Rooyen Uitgewer: Human & Rousseau Prys R175 Meer oor die boek: Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; […]
August 19, 2021

Smith skryf gemaklik, boeiend en toeganklik

  Die Getuienis Skrywer: Francois Smith Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy     Die treffende voorblad van Die Getuienis trek jou dadelik in. Daar […]
August 19, 2021

’n Voortreflike letterkundige prestasie

Voorouer. Pelgrim. Berg Outeur: Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau) Resensent: Francois Bekker     Met Ingrid Winterbach moet die leser hom oopstel en bereid wees […]
August 24, 2021

Nog op ons boekrak Augustus/September

Immigrant – ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers Deur Ena Jansen, Elisabeth Eybers Uitgewer: Human & Rousseau Prys:  R280   Oor hierdie boek: Eybers […]
September 8, 2021

Hierdie drama beskik oor talle lae

Titel: Dans van die Watermeid (Drama) Skrywer: Amee Lekas Uitgewer: Protea Boekehuis Resensent: Carla van der Spuy Dis altyd verblydend om ’n jongmens met skryftalent raak […]
September 9, 2021

Fiksie sonder grense

  Titel: Donkerbloed Skrywer: Elrien Scheepers Uitgewer: Human en Rousseau (Jeugfiksie) Resensent: Carla van der Spuy Verbeel jou net; lugtaxi’s, gedagteboodskappe en XtraTrans-mense met kuberkopstukke en […]