February 22, 2022

Boeiend. Slim. En spannend tot reg aan die einde

Vlam Skrywer: Sidney Gilroy Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker       Parys is nie sommer ’n gewone Vrystaatse dorpie nie. Ja, dit is […]
February 22, 2022

Blaas nuwe lewe in ou onopgeloste moorde

 14 maal moord Skrywer: Daniël Lötter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     Die gebeure in 14 maal moord is so verregaande dat […]
March 8, 2022

Jy is ‘n wens

Jy is ‘n wens Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Suid-Afrika     Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand […]
March 8, 2022

Lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek

Die baie, baie snaakse boek Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan     Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar […]
March 8, 2022

Anderkant die blou

Anderkant die blou Skrywer: Zelda Bezuidenhout Uitgewer: NB-Uitgewers     Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle […]
March 8, 2022

’n Ontroerende verhaal van geloof, hoop, wanhoop, verlies en liefde

As die Katjiepiering blom Skrywer: Audrey Jantjies Uitgewer: Kwela (NB-Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy     Haar arme beskermengel Amakhoeb moet omtrent oortyd werk om […]
March 9, 2022

Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel

Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven Outeur: CJ Langenhoven Samesteller: Wendy Maarten Uitgewer: Protea Boekhuis     Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding […]
March 9, 2022

Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers

Vrydagaand Samesteller: Elsa Winckler Uitgewer: Protea Boekhuis   Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot mee te begin. Laat die […]
March 9, 2022

VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog

Retoervloot – Kaapstad en die VOC in 1713 Deur Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg     Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide […]