September 19, 2013

Seevaarder Bartolomeu Dias was ook pionier van die transatlantiese slawebedryf

Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]