January 23, 2013

Die Rapportryers beweging

www.rapportryers.co.za Die rapportryers gaan op elke dorp waar hulle verteenwoordig is ’n plaaslike projek aanpak.
January 23, 2013

Die Pietersburgse Geloftefees

Die Pietersburgse Geloftefees probeer om jaarliks die datums van belang op die Afrikaner-kultuurkalender te identifiseer en geleentheid te skep vir die gemeenskap om dit te vier. […]
January 23, 2013

Die Voortrekkers

www.voortrekkers.org.za Die Voortrekkers het die Gr 11-Verkenners versoek om met die keuse van ‘n persoon vir volkstrotstake ook helde van die Groot Trek te oorweeg. Tydens […]
January 23, 2013

Bidsaam

www.bidsaam.co.za Die Volksverootmoedigingsaksie (VVA) tref nie enige reëlings vir Groot Trek 175 nie, maar sal graag ‘n beroep op alle organisasies wil doen om voortdurend die […]
January 23, 2013

Vegkop

Ons beplan ‘n toer wat gaan afskop by Winburg . Die plek waar die eerste vergadering gehou is tydens die samekoms van die Trekke gedurende 1836 […]
February 5, 2013

Lesings oor die Groot Trek

Indien u sou belangstel in lesings oor die groot trek en geskiedenis gebeure is u welkom om die FAK te kontak vir meer inligting. Kenners op […]
August 28, 2013

Van den Bergh-gedenksteen op Zandfontein

Jak (C.J.) van den Bergh het ’n gedenksteen vir die 175jaar Groot Trek gedenkjaar, opgerig op 18.07.2013 op die plaas Zandfontein,  naby Boons, op die deel […]
September 16, 2013

FAK Viertrek Groot Trek-kompetisie

Neem deel aan die FAK Viertrek Groot Trek-kompetisie. Antwoord al vyf vrae deur die loop van die week reg, en wen ‘n Sangbundel Vol II. Sms […]
September 17, 2013

E-nuusinsetsel oor die Viertrek Groot Trek