April 4, 2016

Daai taai toffie

Ek dink terug aan my kinderdae… toe die wêreld nog in my oë onskuldig was. Terwyl ek rustig op ‘n swaai gewieg het in ‘n parkie […]
April 26, 2016

Hiert Hallo!

Die eerste Afrikaanse Kultuur nuusbrief is hier. Ek lê nou nog en knyp myself in die aande dat die tyd aangebreek het dat Afrikaners kan spog […]
May 31, 2016

Deur te doen, blom die boom

Die FAK doen wondere vir Afrikaans. Stap net ’n draai deur ons liedjietuin met sy asemrowende rose en ontdek al die geliefde ikone van die Afrikaanse […]
July 27, 2016

Wanneer ’n kantoor omskep word in ’n kunsgalery

Daar kom dae in enige kantoor wat die telefoon heeltyd lui, e-posse instroom, dae wat daar meer afsprake is as minute in die dag, maar dit […]
July 28, 2016

Kaboemfees

Afrikaans is wild en wakker en ons vier fees. Maar nie sommer enige fees nie, ons KABOEM. Steve Hofmeyr en die Kranskopfees stigting het kragte saamgesnoer […]
October 27, 2016

Hoener met die rooi skoene

Dis nie ’n kinderstorie of ’n feëverhaal nie. Ook nie ’n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener met die rooi skoene, is ’n riller-komedie deur […]