Alet Rademeyer: Die FAK-direksie het die NP van Wyk Louw-sentrum vir kulturele vryheid gestig. Volgens dr. Danie Langner, uitvoerende hoof van die FAK, sal die sentrum […]
In die lig van bekommernis oor die algemene onderwyssituasie in Suid-Afrika, die druk van die regering op Afrikaanse skole en die krimpende getal Afrikaanse skole, ten […]
2012/07/25 09:29:41 PM – Beeld Die nuwe FAK-sangbundel, wat vanjaar uitgereik word, kry plek in die kollig op die Clover Aardklop-kunstefees met die produksie FAK Fantasties, […]
Deur Alet Rademeyer, Volksblad PRETORIA. – Die FAK het die oud-radiojoernalis Tossie Lochner gister op haar 75ste verjaardag met ’n spesiale kultuurtoekenning in Pretoria vereer. Lochner, […]
Deur Alet Rademeyer in Beeld 2012-08-14 Misdaadbestryding en die verbetering van dienslewering raak mense se besluit om te emigreer erg. Die mate waarin dit slaag, sal […]
deur Rudolf Stehl FAK FANTASTIES is ’n konsert wat die musiekregisseur Janine Neethling saamstel ter viering van die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en die bekendstelling […]
Om na die insetsels te kyk. Klik op die onderstaande twee skakels. http://kyknet.dstv.com/2012/10/11/kwela-10-oktober-2012-fak-deel-1/ http://kyknet.dstv.com/2012/10/11/kwela-10-oktober-2012-fak-deel-2/ Neem Kennis Sommige maatskappye en organisasies verhoed toegang tot hierdie videos op […]
Deur Pieter Malan Uit Rapport Dis seker veilig om te sê dat geen versameling van ikoniese Afrikaanse boeke volledig sal wees sonder vier titels nie: Die […]