Die reëlings vir die Kultuurfees op Erfenisdag, 24 September – as deel van die Groot Trek 175 aktiwiteite op die Piekniekterrein van die Voortrekkermonument – is in […]
Op 27 Julie het 57 jong Voortrekkers vanoor die hele Wes-Kaap in die Paarl saamgetrek om ’n veelsydige opvoedkundige naweekkamp met die Anglo-Boeroorlog (1899-1902) as tema […]
M.W. Pretorius word gewoonlik in die Afrikaanse geskiedskrywing deur sy pa, Andries Pretorius, oorskadu. Tog het M.W. Pretorius ’n deurslaggewende rol in die vestiging van die […]
deur Louis du Plessis Die verhaal van Sarie Marais (Susara Margaretha (Sarie) Maré) Die eerste dogter van Jacob Philippus Maré en Cornelia Susanna Jacoba Erasmus was […]
Op die naweek van 20 Maart 2014 word daar nuwe asem geblaas in die Vrystaatse Jeugkoor wanneer ’n 50-jaar reünie in Bloemfontein plaasvind en oud-jeugkoorlede, -dirigente, […]
deur Otto du Plessis Die Burger, 2 Junie 1933 Dit was ’n plegtige oomblik waarop die eerste Afrikaanse Bybel gisteroggend namens die komitee van die Britse […]
deur Sarie Marais Die FAK het die afgelope maande ’n Afrikaanse liedjietuin gevestig. Dit is geleë by die FAK-kantoor, op die terrein van die Voortrekkermonument in […]