Pieter Steyn (Volksblad 1 Oktober 2013) OP Bloedrivier, ’n Afrikanerheiligdom, bou Hendrik Melk, Donnovin Stanley, oom Gerhard Groenewald en Kobus van der Merwe ’n monument. Hendrik […]
Na die suksesvolle publikasie van die FAK Sangbundel Vol II in 2012, het die FAK die Afrikaanse Liedjietuin ontwikkel om erkenning te gee aan persone wat […]
Wat beteken dit om kulturele ‘versoening’ in Suid-Afrika na te strewe? Staan die veelheid van taal- en kultuurgemeenskappe in die pad daarvan? Kan daar met ander […]
Deur MARTHINUS VAN BART Die opspraakwekkende musiekblyspel oor die Anglo-Boereoorlog, Ons vir jou, wat op Saterdag 5 Oktober in die Kunstekaap Opera […]
In de rubriek “taaltoffie” wordt maandelijks een woord of uitdrukking uit het Afrikaans besproken en waar mogelijk verklaard. Indien van toepassing wordt ingegaan op het Nederlandse […]
Op 9 Desember 2013 begin die simboliese Groot Trek vanaf Wasbank, waar die Voortrekkers die eerste keer in volle teenwoordigheid die Gelofte afgelê het. Alle belangstellende […]
’n Tydelike uitstalling oor die Groot Trek het by die Nasionale Museum, Bloemfontein, geopen. Die uitstalling fokus hoofsaaklik op die kultuurgoedere van die Groot Trek, terwyl […]
(Vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler) Louis Tregardt is die enigste Voortrekker wat van sy trek dagboek gehou het. Dit bevat die binneverhaal van ’n klompie […]