Nicolaas Cornelius Tromp is op 13 April 1949 in Windhoek gebore. Nadat hy gematrikuleer het aan die Windhoek Sekondêre Skool behaal hy die graad BCom aan […]
Pieter Johannes Strauss is op 27 Julie 1951 in Bethlehem gebore. Na sy skoolloopbaan in Reitz verwerf hy die grade BA (1972), BAHons (Wysbegeerte 1973), BD […]
Verna Barbara Robertson Vels is op Reitz gebore en het haar skoolloopbaan daar voltooi. In 1954 behaal sy ’n BA-graad aan die Universiteit van Pretoria met […]
Voorgelê deur Republikein op Wo, 2013-11-20 08:05 Afrikaners wat diep spore in die sakewêreld, onderwys, uitsaaiwese en kultuur getrap het, is onlangs in Pretoria deur die […]
Op 16 Desember word die jaarlikse Geloftefees by die Voortrekkermonument gehou. Die Gelofte “Hier staan ons voor die Heilige God van Hemel en aarde, om ‘n […]
deur Danie Goosen Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel? Nou, alvorens […]