June 19, 2015

Chris se liefdes

deur Alita Steenkamp Soos verskyn in die Vrouekeur, 5 Junie 2015 ’n Mens kan die mooiste liefdesverhaal oor Chris Chameleon en Daniella Deysel se ontmoeting skryf. […]
June 19, 2015

Karel Schoeman ontvang die NP van Wyk Louw toekenning

deur dr JOHANN ROSSOUW Soos verskyn in die Volksblad op 12 Junie 2015 Die FAK het op 11 Junie, op Van Wyk Louw se verjaarsdag die […]
June 19, 2015

Afrikaners gedenk 22 000 konsentrasiekampkinders

deur dr Danie Langner Dit is merkwaardig dat die datum, 16 Junie, betrekking het op twee prosesse wat ’n groot invloed op talle kinderlewens gehad het […]
June 19, 2015

Afrikaanse Skole-Ekspo: Afrikaans tweedetaalsprekers welkom

Die Afrikaanse Skole-Ekspo gee vir leerders in skole met Afrikaans as tweede taal ook die geleentheid om deel te neem aan die grootste kreatiewe Afrikaanse kompetisie […]
June 22, 2015

Klein geveggies, groot verloor

deur prof Danie Goosen Ons is almal bekend daarmee: die kleinlike maar tierende gevegte wat tussen Afrikaners op die sosiale media woed. Ons raas, beskinder en […]
June 23, 2015

Onderhoud van die maand: Sandra Prinsloo

1) Hoe lyk die toekoms van Afrikaans oor die algemeen? Ek dink dat die toekoms van Afrikaans baie goed lyk, aangesien daar so ’n positiewe stryd […]
July 31, 2015

In memoriam: Stephen Ellis

deur dr HEINRICH MATTHEE   Stephen Ellis is op 29 Julie 2015 in Amsterdam, Nederland oorlede. In Suid-Afrika het hy veral opspraak verwek met sy studie […]
August 5, 2015

Dubbel en Dwars Afrikaans

Die eerste van ’n reeks konserte wat deur AfriForum Jeug aangebied is in petisie tot die behoud van Afrikaans as taal op die Kovsie Kampus in […]
August 6, 2015

Sonder Afrikaans is ek niks

deur MARIETA BASSON van HTS Potchefstroom. Dié soet taal is myne. Afrikaans vou my toe soos Laurika se moskombersie… Elke dag in my klas sien ek […]